GalleriesSchools galleries

Concordia wen Interlaer Atletiek 15de jaar in ’n ry!

Laerskool Concordia het vanjaar vir die vyftiende jaar in ’n ry die Atletiek Interlaer gewen. Die byeenkoms het op 13 Februarie by die Herman Immelman Stadion in Germiston plaasgevind. Die skool het ook die Atletiek Interlaer trofeë vir hoogspring, senior naellope en hekkies gewen.

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button