GalleriesSchools galleries
Die trane rol by Laerskool Westwood
Opgewonde gille en hartseer trane is merkbaar in die gange van Laerskool Westwood. Vandag, 14 Januarie, het ongeveer 120 Westwood Graad een leerders hul eerste dag van 'groot skool' betree.


















