NewsSchools

Oosies matrieks spog met 127 onderskeidings

Die 2014 matrikulante van die Hoërskool Oosterlig los vanjaar diep spore.

Die skool behaal ’n 99.25 persent slaagsyfer en ontvang 127 onderskeidings gedurende die finale matriekeksamen.

Drie-en-vyftig persent van die kandidate spog met universiteitstoelating.

Die toppresteerders is:

* Liesl Theiss: agt onderskeidings, waarvan sewe vakke met ’n gemiddeld van meer as 90 persent geslaag is (Afrikaans huistaal, Engels eerste addisionele taal, wiskunde, fisiese wetenskappe, lewenswetenskappe, rekeningkunde, musiek en lewensoriëntering).

Liesl Theiss.
Liesl Theiss.

* Tané Mitton: sewe onderskeidings (Afrikaans huistaal, Engels eerste addisionele taal, wiskunde, fisiese wetenskappe, lewenswetenskappe, besigheidstudies en lewensoriëntering).

Tané Mitton.
Tané Mitton.

* Sunette van der Walt: sewe onderskeidings (Afrikaans huistaal, Engels eerste addisionele taal, wiskunde, fisiese wetenskappe, lewenswetenskappe, geografie en lewensoriëntering).

Sunette van der Walt.
Sunette van der Walt.

* Amoré van Baalen: ses onderskeidings (Afrikaans huistaal, wiskunde, fisiese wetenskappe, lewenswetenskappe, rekeningkunde en lewensoriëntering).

Amoré van Baalen.
Amoré van Baalen.

* Bianca de Klerk: vyf onderskeidings (Afrikaans huistaal, Engels eerste addisionele taal, lewenswetenskappe, besigheidstudies en lewensoriëntering).

Bianca de Klerk.
Bianca de Klerk.

* Nadia Greyvenstein: vyf onderskeidings (Afrikaans huistaal, Engels eerste addisionele taal, lewenswetenskappe, rekeningkunde en lewensoriëntering).

Nadia Greyvenstein.
Nadia Greyvenstein.

* Dyllan Stone: vyf onderskeidings (Engels eerste addisionele taal, fisiese wetenskappe, lewenswetenskappe, geografie en lewensoriëntering).

Dyllan Stone.
Dyllan Stone.

* Shante Dreyer: vier onderskeidings (wiskundige geletterdheid, besigheidstudies, gasvryheidstudies en lewensoriëntering).

Shante Dreyer.
Shante Dreyer.

* Vickey Oosthuizen: vier onderskeidings (wiskundige geletterdheid, besigheidstudies, lewensoriëntering en rekenaar toepassingstegnologie).

Vickey Oosthuizen.
Vickey Oosthuizen.

* Simoné Schalkwyk: vier onderskeidings (Engels eerste addisionele taal, wiskundige geletterdheid, toerisme en lewensoriëntering).

Simoné van Schalkwyk.
Simoné van Schalkwyk.

* Carla Jansen Van Vuuren: vier onderskeidings (wiskunde, lewenswetenskappe, geografie en lewensoriëntering). – @IschkeBoksburg

Carla Jansen van Vuuren.
Carla Jansen van Vuuren.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button