Community galleriesGalleries
Sarie Klub September funksie
PhD student Jolandie Myburgh, Forensiese Antropoloog by die Departement van Anatomie van Pretoria, het hierdie maand by die Sarie funksie kom gesels. Haar onderwerp was "Bones: Forensic Anthropology in South Africa". Haar gesprek het gehandel oor die huidige statistieke in Suid-Afrika in verband met vermiste persone en ongeidentifiseerde liggame, sowel asook hoe om ’n persoon te identifiseer.











