NewsSchools

Oosies presteer by ATKV redenaars

Bella Lethake,’n graad nege leerling van Hoërskool Oosterlig, het aan die ATKV-Redenaars landswye finaal op 16 Augustus deelgeneem.

Sy behaal ’n derde plek in Redenaars Eerste Addisionele Taal en ontvang ’n brons medalje.

Ook word sy aangewys as die beste taalgebruiker in Redenaars Eerste Addisionele Taal en ontvang ’n goue medalje. In die foto is Bella saam die skoolhoof, Pieda van Vreden.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button