Local newsNews
Enon Familie Kerk hou konferensie
Enon Familie Kerk hou ’n sewe dae skepping konferensie vanaf 18 tot 21 September.

Die tema is ‘In die begin’ en word onder leiding van dr Sam de Lange aangebied.
Donderdag tot Saterdag se dienste sal om 7nm begin en Sondag se diens om 9vm en 5nm.
Die kerk is op die h/v Milkwood en Mimosa strate, Van Dyk Park.
Vir meer inligting skakel 011 915 8238 of 074 632 6454.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



