MunicipalNews

Metro doen glo halwe werk

Boksburg inwoner, Rosie Bouwer, het die gebarste waterpyp op die hoek van Vyfde Straat en Span Laan in Boksburg Noord op 6 Junie aan die metro gerapporteer.

Die kontrakteurs het uitgekom en ’n groot gat gegrawe op 15 Junie.

Volgens Bouwer het die kontrakteurs die gat net so gelos en nie die waterpyp vervang of herstel nie.

Daar word verneem dat water al vir die afgelope maand in die straat afvloei. Teen die tyd van publikasie, het die Advertiser nog nie terugvoer van die metro ontvang nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button