Local newsNews

Sarie dames ontdek hul innerlike diamante

Die dames van die Sarie Klub het tydens hul Junie ontmoeting hul innerlike diamante ontdek.

Hoof van Afrikaans Hoër Meisiesskool, Marna Jordaan, het die vroue geïnspireer om hul eie waarde te bepaal en die goeie in hulself raak te sien.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button