Community galleriesGalleries
Aand saam met die sterre (1)
Die 2013 Lady Gracious Teen wenner, Lizani de Waal, het in samewerking met die Live Arts Little Theatre ’n ‘Aand saam met die sterre’ op Vrydag, 16 Mei, aangebied. Die gesellige geleentheid was aangebied as ’n fondsinsameling ten bate van die Kowa Pienaar Tehuis.
































Baie trots op jou Lizani Lady Gracious teen 2013, dit was n wonderlike aand, baie geluk