Local newsNews

DBV vra vir gereedskap

Die Boksburg DBV rig ’n versoek aan die gemeenskap om enige ongebruikte gereedskap aan hulle te skenk.

Die DBV het onlangs hul eie nutsman aangestel en sal enige gereedskap opreg waardeer.

Indien daar egter iemand is wat bereid is om ’n groot grassnyer en ’n petrol weed eater te skenk, sal dit die DBV geweldig baie help met die instandhouding van hul gronde.

Enige skenkings, gebruik of ongebruik, sal aanvaar word.

Kontak Wilma Steynbergh by 011 916 5906/7.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button