EntertainmentLifestyle

Chrizaan belowe luisteraars goeie musiek

Die Afrikaanse musiekfront spog met ’n opwindende nuwe gesig – Chrizaan.

Dié energieke 24-jarige sangeres se musiek weerspieël haar passie vir hierdie bedryf.

Haar nuwe album, Belowe My, is in Maart 2013 deur Vonk Musiek vrygestel. Die album bestaan uit 13 Afrikaanse en Engelse snitte en sal aanklank vind by jonk en oud.

Chrizaan was direk betrokke by die skryf van ses snitte. Elke snit het ’n dieper betekenis as net die woorde daarvan.

Elke luistenaar sal op die een of ander manier ten miste deur een liedjie geraak word.

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button