Community galleriesGalleries
Casper de Vries kuns uitstalling
Casper de Vries, afkomstig van Johannesburg, het twee jaar gelede begin skilder en die openingsaand van sy eerste solo uitstalling, genoem ‘Art at the Palace’, te Emperors Palace, op Donderdagaand, Februarie 20, gehad.





























