Local newsNews
Onafgehaalde ID’s
Binnelandse Sake lig ’n versoek aan alle persone wat sedert 2012 nog nie hulle ID dokumente afgehaal het nie, om dit so gou moontlik te doen.

Daar is huidiglik 1 206 onafgehaalde ID dokumente wat vanaf 2012.
Persone wat nog nie hul ID dokumente gaan haal het nie, maar wat die naweek van Februarie 8 en 9 vir die 2014 verkiesing wil registreer, sal dit so gou moontlik moet doen.
Binnelandse Sake sal die naweek van Februarie 8 en 9 oop wees vanaf 8vm tot 5nm vir diegene wat dokumentasie benodig om te registreer vir die 2014 verkiesing.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



