
Laerskool Baanbreker se leerlinge is nie net blitsig en briljant met die netbal- en rugbyballe nie, hulle bekkigheid is bekend oor Gauteng.
Die volgende groep leerlinge het aan die Gauteng Interskole Redenaars deelgeneem en daarin geslaag om uit 900 deelnemers van 61 skole tweede te eindig.
Ses van die sewe Afrikaanse spanne dring deur na die finaal op 7 September.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



