Local newsNews
LALT studente presteer by Gauteng Public Speaking
Beide die Graad 11 en Graad Agt-spanne het eerste plekke behaal en is dus as die Top Span in Gauteng vir 2018 bekroon.
Verskeie Live Art Little Theatre (LALT) studente het puik tydens die sesde jaarlikse Gauteng Inter-School Public Speaking League, wat vanjaar by Hoërskool Linden aangebied is, presteer.
LALT het twee spanne van Hoërskool Oosterlig ingeskryf, wat ook ’n plek in die top vyf skole in Gauteng verwerf het.

Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Benoni City Times, Springs Advertiser, Brakpan Herald, African Reporter and Kathorus Mail.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



