Local newsNews

SAVF Gauteng-konferensie word in Boksburg gehou

Die Suid-Afrikaanse Vrouefederasie 'n nasionale welsynsorganisasie wat beide die individu en gesinne bystaan en bemagtig.

Die Gauteng komiteelede van die Suid-Afrikaanse Vrouefederasie (SAVF) het hul provinsialekonferensie op 5 Mei by die Sterlitzia Dienssentrum in Boksburg bygewoon.

Die tema van die konferensie was “SAVF koester gesinne”.

Skakel Ronell Kotzé by 012 325 3920 vir meer inligting oor die SAVF.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button