
Op 23 Januarie het 278 nuwe Graad Agt leerlinge hulle eerste treë na sukses tydens Jansen se klok-lui seremonie gegee.
Die Graad Agt’s kry elkeen ’n beurt om individueel die klok te lui wat dan aandui dat hulle skoolloobaan by Dr EG Jansen simbolies begin het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



