Local newsNews

Baanbreker leerling gekroon as ‘Queen of the World’

Avonique is nie net ’n mooi gesiggie nie, maar is ook by verskeie liefdadigheidsprojekte betrokke.

Avonique van Rooyen (9) is onlangs bekroon as “The Queen of the World 2018”.

Van Rooyen, ’n Graad Vier leerling by Laerskool Baanbreker, is ook gekies om Suid Afrika in Turkye later in die jaar te verteenwoordig.

Sy is ook as “Queen of the Universe 2017” gekroon en is ’n finalis by miss Pre-Teen Suid Afrika, wat in April sal plaasvind.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button