
Die diens is ’n jaarlikse instelling by die skool om die Graad Sewes vir hul toekoms voorspoed toe te wens.
Michael het ’n mooi boodskap vir die leerlinge gebring waarna hulle die tradisionele hoedegooi gehou het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



