NewsSchools

Die laaste lui van die klok vir Jansen matrieks

’n Reis van ’n duisend myl begin met ’n enkele tree.

Op 25 Oktober 2016 het ’n nuwe tradisie by Hoërskool Dr EG Jansen begin en op 20 Oktober het vanjaar se matriekgroep die skool gegroet deur ook die klok vir die laaste keer te lui.

’n Verklaring van die skool lui soos volg: “”As ’n mens dink aan ’n nuwe reis, word ’n mens bang en opgewonde – twee emosies wat gewoonlik nie saam in ’n mens se siel draai nie.

“Pak jou tas vol van God se beloftes, vra Hom vir jou padkaart vorentoe en leef voluit. Ons gaan die matrieks van 2017 mis. Sterkte met die laaste skooleksamen – mag dit goed gaan.”

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button