Die hoogtepunt van die aand was die aankondiging van die hoofleiers van 2018:
Voorsitters: Daneel Cilliers en Shandra Roodt; Ondervoorsitters: Zander Dela Guerre, Kian Vogel, Françoise Nel en Ané Erasmus.
Marlise Viljoen is as die Dux-leerling aangewys. Sy verwerf die Sakekamertrofee, sewe akademiese toekennings, die medalje vir vyf jaar op die Top 10, die Tweetaligheidtrofee en die mees toegewyde leier, asook ’n beurs van Tuks.
Handro Smith, Simoné Wiid en Reinhardt Kriel loop met die louere weg, met hul medaljes vir 12 jaar getroue skoolbesoek.
Shandra Roodt: Graad 11 spesiale toekennings SA Judo Kurash Sportvrou 2017 en veelsydigste Graad 11 Servitium.
Graad Nege speiale toekennings Danel van Heerden (links) – SA oorsee gevegskuns en veelsydigste leerling Graad Nege Servitium, Nicola du Toit.
Oosterlig se nuutverkose leierskomitee vir 2018 (van links na regs): Zander Dela Guerre, Kian Vogel, Daneel Cilliers, Shandra Roodt, Ané Erasmus Nel en Françoise Nel.
Marlise Viljoen, Graad 12 Dux-leerling 2017.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.