Local newsNews
Voortrekkers vier 500 jaar van reformasie
Reformasie 500 is op 29 Oktober by die Gereformeerde Kerk Boksburg-Suid deur die onthulling van ’n gedenkplaat, wat deur die Voortrekkers geskenk is, gevier.

Die predikant, ds Emile Naude en Hennie Venter, die kommandoleier van Laerskool Baanbreker Voortrekkers het die inhuldiging saam met ’n paar Voortrekkers hanteer.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



