NewsSchools

Oosterlig – ’n kwarteeu van revue uitmuntendheid

Oor die afgelope kwarteeu het die Oosies diep spore op die Oosterligverhoog ingedans.

Die Jubileumproduksie het Hoërskool Oosterlig met heimwee deur die laan van herinnering teruggeneem na die hoogtepunte van vorige revues.

Die revue het plaasgevind vanaf 8 tot 12 Augustus.

‘n Ontploffing van kleur, klank, talent en bowenal sprankelende Oosie-gesiggies was ‘n ware vreugdefees.

Die nostalgiese verlede is meesterlik vermeng met die hoop op ‘n glorieryke toekoms.

Die Oosterligverhoog wag vir die volgende 25 jaar se skitterproduksies.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button