EntertainmentLifestyle

Doringrosie maak draai by klein teater

Doringrosie 100 jaar later se asem is dalk nie meer so vars nie en die verhaal wat jy van kindsbeen onthou is nou heeltemal op sy kop gekeer.

Kom lag saam op 21 en 22 Julie by die Live Arts Little Theatre om 10vm.

Die vertoning is geskik vir die jongspan – drie jaar en ouer.

Hierdie is die laaste kindervertoning in die huidige teater.

Besprekings by www.lalt.co.za of 074 101 8165.

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button