Community galleriesGalleries
Glits en Glam by Sarie klub
Die Sarie Klub het sy 46ste verjaardag in ‘glitz en glam’ gevier op Saterdag 20 Mei, te Summer Place. GP van Rheede van Oudtshoorn, dosent aan die Noordwes Universiteit, was die gasspreker. Saam met hom het die orkes It Takes Four opgetree.































