Ten spyte van die koue weer en reën was daar baie toekomsitige graad eentjies gewees.
Kallie die Nar het die leerlinge vermaak met sy snaakse toertjies.
Daar was ook ’n modeparade gehou deur die huidige Graad Een leerlinge.
Elke leerling het ’n gratis geskenksakkie met verassings in gekry om dankie te sê dat hulle volgende jaar Laerskool Concordia hul tuiste gaan maak.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



