NewsSchool sportSchoolsSport
Valke rugby loer vir twee Corries
Twee leerlinge van die Laerskool Concordia se o-13 rugbyspan het deurgedring na die Valke rugby.

Hulle is Christopher Swart, o-13 Valke C span (lnks), en Tristan Pelser, o-13 Valke B span.
Die rugbyproewe vir die Cravenweek word 3 Junie gekies.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



