Dertig skole het hier deelgeneem met 313 redenaars wat sake moes uitpraat.
Die tema van die dag was “‘n redenaar het altyd die troefkaart want hul praat die toekoms oop”.

Die semi-finale ronde word op 9 Junie weereens by Laerskool Westwood aangebied.
Tydens hierdie uitdunronde sal die twintig beste redenaars uit die laerskole sowel as hoërskole afdeling deelneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



