Hoërskool leerlinge spook dit uit by Interdorp Redenaars
Hoërskool Dr EG Jansen het op 14 en 16 Maart die Interdorp Redenaars aangebied. Die volgende skole het deelgeneem: Hoërskool Die Anker, Leeuwenhof Akademie, Hoërskool Oosterlig, Hoërskool Elspark en Hoërskool Dr EG Jansen. Die twee aande het redenaars van uitstaande gehalte gelewer. Uitslae is soos volg: 14 Maart: Juniors q Graad Agt: 1. Nidene Smith …
Hoërskool Dr EG Jansen het op 14 en 16 Maart die Interdorp Redenaars aangebied.
Die volgende skole het deelgeneem: Hoërskool Die Anker, Leeuwenhof Akademie, Hoërskool Oosterlig, Hoërskool Elspark en Hoërskool Dr EG Jansen. Die twee aande het redenaars van uitstaande gehalte gelewer.

Uitslae is soos volg:
14 Maart: Juniors
q Graad Agt: 1. Nidene Smith – Leeuwenhof; 2. Nicola du Toit – Oosterlig; 3. Jeandré Nel – EG Jansen.
q Graad Nege: 1. Jayden Roux – EG Jansen; 2. Richard Jordaan – Leeuwenhof; 3. Caitlin Stapelberg – Leeuwenhof.
Nidene Smith, van Leeuwenhof, is aangewys as die Algehele Junior wenner.

16 Maar: Seniors
q Graad 10: 1. Lara Jobe – Leeuwenhof, 2. Reynard du Plessis – Oosterlig; 3. Bernice Swartz – EG Jansen.
q Graad 11: 1. Charné du Plooy – Die Anker; 2. Christi-lee Zevenbergen – EG Jansen; 3. Nicole Lombaard – Die Anker.
q Graad 12: 1. Leonie Rossouw – EG Jansen; 2. Bella Lethake – Oosterlig; 3. Cassidy Brooks – Oosterlig.
Leonie Rossouw van EG Jansen is aangewys as die Algehele Senior wenner.




