NewsSchool sportSchoolsSport
Drie Jansen atlete deur na SA kampioenskappe
Die Hoërakool Dr EG Jansen is trots op die volgende atlete wat skitterend gedoen het tydens die Gauteng Skole Kampioenskappe, op 10 en 11 Maart.
Simone van der Nest het goud verwerf in die 100m en 200m, Nanel Phillipson het silwer verwerf vir hammergooi en diskus, en Veruscha Woest het goud verwerf in die 100m en 200m.
Hierdie atlete is vir die Gautengspan gekies, wat gaan deelneem aan die Suid-Afrikaanse Skole Atletiekkampioenskappe, in Durban vanaf 28 Maart tot 1 April.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



