Dis ’n spoggerige oggend waar die ouers van al die leiers genooi word om die saalverrigtinge by te woon met die inhuldiging.
Skoolhoof Christo Lodder het ’n mooi boodskap van hoop en genade aan al die leiers oorgedra.
Omdat dit vanjaar Laerskool Concordia se 80-jarige feesvieringe is, het al die leiers spesiale drag vir die oggend gedra.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



