
Kyk die video oor hoe die Jansies die dag gevier het (video verskaf deur My Panoramic):
• Selfoonverbruikers (ook vir tablets en iPads): Draai jou selfoon of beweeg jou vinger oor die skerm om rond te beweeg in die video en elke hoek te verken.
• Rekenaarverbruikers: Hou die wyser oor die video; kliek die linkerknoppie op die muis en hou hom in. Beweeg die muis op en af/links en regs om rond te beweeg in die video en elke hoek te verken.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



