NewsSchools

Concordia beloon leerlinge met eretoekennings

Laerskool Concordia het sy junior en senior eretoekenings die afgelope maand gehou.

Talle leerlinge is beloon met toekenings op sport, kultuur en akademiese gebiede.

Die senior presteerders is (van links): Henco Potgieter (graad ses – Top presteerder in wiskunde,  erekleure vir akademie, beste leser in sy klas vir Afrikaans en Engels en Top presteerder in sy klas), Lise-Marie van der Mescht (graad sewe -  akademiese trofee, erebalkie - 90 persent, trofee en volle erekleure vir kunswedstryd, trofee vir Leier 2016, trofee en erebalkie vir hokkie 2016 en Boksburgspan en sertifikaat vir toneelgroep), Marli van Krieken (graad ses – sertifikaat en erebalkie vir pe
Die senior presteerders is (van links): Henco Potgieter (graad ses – Top presteerder in wiskunde, erekleure vir akademie, beste leser in sy klas vir Afrikaans en Engels en Top presteerder in sy klas), Lise-Marie van der Mescht (graad sewe – akademiese trofee, erebalkie – 90 persent, trofee en volle erekleure vir kunswedstryd, trofee vir Leier 2016, trofee en erebalkie vir hokkie 2016 en Boksburgspan en sertifikaat vir toneelgroep), Marli van Krieken (graad ses – sertifikaat en erebalkie vir pe

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button