NewsSchools
Oostelikes-proewe loer vir Oosies krieketspelers
Drie krieketspelers van die Hoërskool Oosterlig het vanaf 5 tot 7 Oktober deelgeneem aan Oostelikes-proewe, onderskeidelik by Southern Business School en Christian Brothers' College. Hulle is Johnny Wonderey (regs), wat gekies is vir die Boksburg o-18-span, Nantis Griffen (regs) wat gekies is vir die Boksburg o-15-span en Andries Lategan, wat vir die o-15 uitnodigingspan gekies is.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



