Laerskool Concordia se redenaars is (van links): Ilze Stassen, graad vyf (tweede geëindig in die Afrikaanse redenaars), Meagan Hamilton, graad een (derde geëindig in die Afrikaanse redenaars) en Aldoné Kok (vereer vir haar deelname in Afrikaanse Redenaars).Laerskool Concordia se redenaars is (van links): Ilze Stassen, graad vyf (tweede geëindig in die Afrikaanse redenaars), Meagan Hamilton, graad een (derde geëindig in die Afrikaanse redenaars) en Aldoné Kok (vereer vir haar deelname in Afrikaanse Redenaars).
Daar is drie skole van Boksburg wat elke jaar deelneem aan hierdie prestige aand: Laerskool Baanbreker, Laerskool Elspark en Laerskool Concordia. Elke skool skryf twee leerlinge per graad in.
Daar was dus 42 leerlinge per aand wat deelgeneem het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.