GalleriesSchools galleries
Ollie die Singende Nar kuier by Angel Wings
Die kleuters van Angel Wings Kleuterskool, in Witfield, het jolig saam met Ollie die Singende Nar gesing en kuier tydens sy DVD opname by die skool, op 16 September. Hierdie opwindende gebeurtenis was ook te viering van Ouma en Oupa dag.

































































