NewsSchools

Markus is oppad na Suid-Afrikaanse kampioenskappe

Markus Delport, van die Laerskool Concordia, het op 3 September deelgeneem aan die Gauteng Landloopkampioenskappe, te Alberton.

Hy het sesde geëindig en kwalifiseerso vir die o-10 seuns Suid-Afrikaanse kampioenskappe wat op Saterdag, 1 Oktober, te Witrivier in Mpumalanga gaan plaasvind.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button