Concordia se Charné gekies vir Gauteng-netbalspan
Charné van Vuuren, ’n leerling aan die Laerskool Concordia, is vanjaar verkies tot die o-13 Gauteng netbalspan wat sesde geëindig het by die Suid-Afrikaanse nasionale kampioenskappe.
Charné was kaptein van die skool se eerste netbalspan.
Verlede jaar was sy deel van die Gauteng Delta-span, wat goud verwerf het by die SA’s.



