CompetitionsEntertainmentLifestyle

Blitskompetisie! Wen ’n Afrikaanse CD-geskenkpak

Een gelukkige Advertiser leser staan ’n kans om ’n Afrikaanse CD-geskenkpak te wen.

Die Afrikaanse musiekbedryf is vol nuwelinge wat hul naam in jou huis wil maak.

Die geskenkpak bestaan uit die volgende ses CDs: Melanie – Paspoort; ShoNeill – Nou of Nooit; Lemé – G.I.Jane; Ronell Erasmus – Blommetuin; Gaston – Kitaar is my Taal; en Country Gaan Groot – Volume 4.

* Om in te skryf, SMS die woord ”Musiek”, gevolg deur jou naam en die area waar jy woon, na 33657.

Die kompetisie sluit op 31 Mei om 4nm. SMSe kos R1.50 en gratis SMSe geld nie.

Slegs Boksburg inwoners is geldig om vir die kompetisie in te skryf.

Wenners sal telefonies gekontak word.

 

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button