NewsSchools

Concordia gelukbringer kuier by kleuterskole

Op Dinsdag, 12 April, het die Laerskool Concordia ‘n paar kleuterskole in Boksburg gaan besoek, om 2017 se graad een inskrywingsvorms af te lewer.

Die skool se gelukbringer, Corrie die Drakie, het saam gegaan, asook die hoofmeisie, Allyssa Botha, en hoofseun Justin Kruger.

Die graad R kleuters was mal oor Corrie en het vir hom die mooiste liedjies gesing. Hier is Corrie die Drakie saam die hoofseun en hoofmeisie by al die graad R’e van Babbelbekkie Kleuterskool.

007_84673

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button