Local newsNews
ATKV reik uit
Die ATKV Gesinstak van Boksburg het onlangs op een koue aand na die plaaslike SAPD-kantoor in Boksburg-Noord uitgereik.

Tydens die besoek is daar erkenning gegee aan die diens wat die SAPD lewer.
Sop en vetkoek is aan die nagdienspersoneel beskikbaar gestel.
Hier te sien is personeel van die SAPD en lede van die ATKV Gesinstak Boksburg.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



