NewsSchools

Frans is die top siviele tegnologie leerder

Frans Dekker, ’n 2015 Hoërskool Dr EG Jansen matrikulant, het ’n toekenning ontvang vir die beste prestasie in siviele tegnologie in die Ekurhuleni Suidelike Distrik tydens die eindeksamen.

Die toekenning is aan Frans oorhandig by die Ekurhuleni South District Awards.

Saam met hom het van EG Jansen se onderwysers ook toekennings ontvang.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button