CompetitionsEntertainmentLifestyle
Afrikaanse CDs op die spel
Vier musiekliefhebbers staan ’n kans om elk ’n Afrikaanse CD-geskenkpak te wen.

Albums van, onder andere, Irene-Louise van Wyk, Jennifer Zamudio, Anneli van Rooyen, Thys die Boksveldklong, Leon Schuster en Jakkie Louw, is op die spel.
Elke geskenkpak word individueel saamgestel en bevat vier albums.
* Om in te skryf, SMS die woord ‘Afrikaans’, gevolg deur jou naam en die area waar jy woon, na 33657.
Die kompetisie sluit op 29 Januarie om 12:00.
SMSe kos R1.50 en gratis SMSe geld nie.
Slegs Boksburg inwoners mag vir die kompetisie in te skryf.
Wenners sal telefonies gekontak word.





