GalleriesSchools galleries
Opgewondenheid heers onder Concordia Graad eentjies
Op die eerste dag van die nuwe skooljaar, 13 Januarie, het daar oorheersend opgewondenheid geheers onder die Laerskool Concordia Graad een-klas van 2016. Geynore Scott het aan die Advertiser vertel dat sy daarna uitsien om te leer en met haar nuwe maatjies te speel.























