GalleriesSchools galleries
Witfield Graad een getalle styg
Vanjaar was daar ’n aansienlike styging in die aantal Graad een inskrywings, te Laerskool Witfield. Dit is volgens die skoolhoof, Riaan Ten Naple. Die skool bestaan uit vier Graad een klasse, waarvan twee Afrikaans en twee Engels is. Ten Naple verwelkom al die Graad een leerlinge op die hul eerste dag van groot skool, op 13 Januarie. "Ons hoop hul skoolloopbaan is ’n sukses," het hy gesê.













