NewsSchools

Oosies sagtebalspan beste in plaaslike liga

Die o-15 dogters sagtebalspan van Hoërskool Oosterlig tree as wenners uit hul liga.

Hoërskool Birchleigh eindig in die tweede plek, Benoni High School in die derde plek en Ashton College in die vierde plek.

Op 24 Oktober speel die Oosies span by die Crafford Stadion in Rietondale, Pretoria, teen die ander streekswenners om die top sagtebal skoolspan in Gauteng te bepaal.

Die wedstryde begin reeds om 8vm. Die wenners gaan daarna deelneem aan die Somerspele.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button