
Vyf skole van drie provinsies het deelgeneem.
Dié kompetisie is deur Hoërskool Linden, in Johannesburg, gewen.
Corine van Vreden is die organiseerder van die groep wat deur Hanneli Vivier afgerig word.
’n Video-opname was ook gemaak van Oosterlig se sêrgroep saam met Soliste vir Christus.
Dit was deel van die Allegreto Kunswedstryd. Hierdie opname word op 8 November, om 4nm. op KykNet, DSTV kanaal 144, uitgesaai.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



