NewsSchools

Taljaard verwerf Ekurhuleni kleure in gholf

Carmen Taljaard van Hoërskool Oosterlig is gekies om die Ekurhuleni Gholfunie te verteenwoordig in die meisies O-19-span.

Ekurhuleni kompeteer teen vyf ander unies vanaf 5 tot 7 Oktober in die NOMADS Noordelike Provinsie Uitdaging.

Haar deelname beteken dat sy haar Ekurhuleni kleure vir gholf verwerf.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button