EG blink uit in twee Sewes-rugbytoernooie
Hoërskool Dr EG Jansen het vanjaar skoonskip gemaak by die twee Valke Swes-rugbytoernooie, wat by Hoërskool Hans Moore en Hoërskool Hugenote gehou is. Die volledige uitslae van die twee toernooie is as volg: Eerste toernooi by Hans Moore: o-17: * Groep: Dr EG Jansen wen 38-0 teen Hans Moore * Groep: Dr EG Jansen wen …
Hoërskool Dr EG Jansen het vanjaar skoonskip gemaak by die twee Valke Swes-rugbytoernooie, wat by Hoërskool Hans Moore en Hoërskool Hugenote gehou is.
Die volledige uitslae van die twee toernooie is as volg:
Eerste toernooi by Hans Moore:
o-17:
* Groep: Dr EG Jansen wen 38-0 teen Hans Moore
* Groep: Dr EG Jansen wen 43-0 teen Brandwag
* Kwartfinaal: Dr EG Jansen wen 29-7 teen Hugenote
* Beker halffinaal: Dr EG Jansen wen 17-14 teen Heidelberg Volkskool
* Beker finaal: Dr EG Jansen wen 12-10 teen Kempton Park
Dr. EG Jansen word as Bekerwenners aangewys en eindig algeheel eerste in die toernooi.
O-15:
* Groep: Dr EG Jansen wen 38-0 teen HTS Sasolburg
* Groep: Dr EG Jansen wen 53-0 teen Springs Boys High
* Kwartfinaal: Dr EG Jansen verloor 12-17 teen Die Anker
* Plaat Halffinaal: Dr EG Jansen wen 26-0 teen Jeugland
* Plaat finaal: Dr EG Jansen wen 26-0 teen Hugenote
Dr EG Jansen word as die Plaatwenners aangewys en eindig algeheel vyfde in die toernooi.
Tweede toernooi by Hugenote:
O-17:
* Groep: Dr EG Jansen wen 52-5 teen Brandwag
* Groep: Dr EG Jansen wen 58-0 teen Hans Moore
* Groep: Dr EG Jansen wen 59-12 teen Hugenote B
* Kwartfinaal: Dr EG Jansen wen 43-0 teen Jeugland
* Beker halffinaal: Dr EG Jansen wen 26-17 teen Vereeniging Gimnasium
* Beker finaal: Dr EG Jansen wen 26-14 teen Kempton Park
Dr EG Jansen word as Bekerwenners aangewys en eindig algeheel eerste in die toernooi.
O-15:
* Groep: Dr EG Jansen wen 48-0 teen Hans Moore
* Groep: Dr EG Jansen wen 51-0 teen Benoni High
* Kwartfinaal: Dr EG Jansen wen 62-0 teen Springs Boys High
* Beker halffinaal: Dr EG Jansen wen 14-12 teen Kempton Park
* Beker finaal: Dr EG Jansen wen 24-14 teen Die Anker
Dr EG Jansen word as Bekerwenners aangewys en eindig algeheel eerste in die toernooi.
Die volgende spelers is vir die Valke se provinsiale sewes spanne gekies:
* Lee-Irvin Andries (o-17)
* Ruben Beytell (o-17)
* Quan Eymann (o-17)
* Franklin Wagner (o-17)
* Dian Coetzee (o-15)
* Dylan Schwartz (o-15)
* Damian van Goeverden (o-15)



