NewsSchools

Concordia redenaars is uit die boonste rakke

Twee van Laerskool Concordia se leerders, Karla Jonker (links, graad sewe) en Aldonè Kok (graad vier), het aan die landswye finaal van die ATKV redenaarskompetisie deelgeneem.

Die kompetisie het vanjaar op 21 Augustus te Worcester plaasgevind.

Ongeveer 2 546 laerskool leerders het deelgeneem. Karla het ’n sesde plek los gepraat.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button